Lior-Gil Accommodation
Beskrywing
Gaste in die dubbelkamers deel 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort in die gang. Hierdie kamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n slim-TV met Netflix- en YouTube-kanale in elke kamer. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike selfsorgkombuis op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is streng verbode in al die kamers.
Stiltetyd is vanaf 21:00.
Die hek word om 22:00 gesluit en weer die volgende oggend oopgemaak.
Skade word by die gas se rekening gevoeg.
Die gastehuis se personeel sal beskikbaar wees indien gaste enige vrae of bekommernisse het.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis het 'n swembad-uitsig, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n strykyster en 'n haardroër. Die kombuisie is met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n oond, 'n stoof en 'n ketel toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is streng verbode in al die kamers.
Stiltetyd is vanaf 21:00.
Die hek word om 22:00 gesluit en weer die volgende oggend oopgemaak.
Skade word by die gas se rekening gevoeg.
Die gastehuis se personeel sal beskikbaar wees indien gaste enige vrae of bekommernisse het.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en toegang tot 'n gedeelde badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak in die gang. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskassie, 'n strykyster en 'n haardroër.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is streng verbode in al die kamers.
Stiltetyd is vanaf 21:00.
Die hek word om 22:00 gesluit en weer die volgende oggend oopgemaak.
Skade word by die gas se rekening gevoeg.
Die gastehuis se personeel sal beskikbaar wees indien gaste enige vrae of bekommernisse het.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
105 Highveld Road, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang