- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Groenfontein, R33, Vaalwater, 0530, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Litoro Safari Lodge is net 11 km buite Vaalwater op 'n grondpad in die Waterberg-streek en bied 'n rustige Bosveldwegbreek. Die lodge is ideaal vir gaste wat na en vanaf Botswana reis.
De grondpad kan gedurende die reën seisien effens speel, ons stel voor geskikte voertuie vir die pad.
Verblyf is beskikbaar in 2 safaritente met slaapplek vir 4 gaste elk. Die tente het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad of stort, toilet en 'n wasbak. Die tent gebruik sonkrag en 'n gasgeiser. Daar is 'n stoep en 'n buite-kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, eetgerei en breekware toegerus is. Die stoep het 'n tafel en stoele en daar is 'n braai-area 'n paar meter van die tent af.
Gaste kan gaan stap en wildkyk of in die somer in die rivierpoele afkoel.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Maureen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Groenfontein, R33, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Gaste dink Litoro Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Groenfontein, R33, Vaalwater, 0530, Limpopo
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang