+28

Little Africa Safari Lodge

Tentekamp
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 14 Nov 2025 tot 23 Des 2025.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R40, Moditlo Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R12 275 R9 820 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Little Africa Safari Lodge is in die Moditlo Natuurreservaat sowat 25 km vanaf Hoedspruit geleë en bied rustige verblyf in die bosveld.

Die lodge het regdeur plaveisel wat sorg vir maklike toegang en bied verskeie luukse tente wat slaapplek vir 2 gaste het. Elke tent het lugversorging, 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die tente het WiFi en 'n stoep wat 'n uitsig oor die rivierbedding en bosveld bied.

Die lodge bedien etes in die oop eetarea en gaste kan 'n drankie by die kroeg geniet. Daar is 'n boma en 'n kuriowinkel. Lughawependeldienste kan vanaf Hoedspruit Eastgate Lughawe gereël word op versoek.

Aktiwiteite in die lodge sluit 2 wildritte in en in die aande kan gaste in die boma of op hul stoep ontspan en die sterre bewonder.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Ligging

  • Off the R40, Moditlo Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R12 275
R 12 275 R 9 820
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R12 275
R 12 275 R 9 820
per nag, vir 2 mense
Vanaf R12 275
R 12 275 R 9 820
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R40, Moditlo Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA360e49663db2f72b07d79350f05692da66a2383fd2a0a4ca4efb6ea81d78f4d1d09e88992dd783695e5a8b3032b0bb5d8605?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R12 275 nouVanaf R9 820 per nag, vir 2 mense Off the R40 Moditlo Nature Reserve 1380 Limpopo 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -24.464300047 31.004618580629

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang