6 gaste
3 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Kingfisher Road, Middlevlei Estuary, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Little Haven 10 is 'n selfsorg-houthuisie wat in Middlevlei-riviermond, by Botriviermeer buite Hermanus, geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin en is 5 minute se stap vanaf die strand.
Dié houthuis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers op die boonste verdieping en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed wat ideaal vir 2 kinders is. Gaste deel 2 badkamers, een is bo en het 'n bad en die ander een is onder en het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe, 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Daar is buitesitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Annelie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 10 Kingfisher Road, Middlevlei Estuary, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Little Haven 10 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Kingfisher Road, Middlevlei Estuary, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang