- Slaapplek vir 5 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - 1 Connor Close, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Little House is in Constantia naby Groot Constantia Wynlandgoed geleë. Verblyf word in 3 eenhede aangebied, die Binnehofkamer, Kothuis en Solderwoonstel. Hierdie verblyf het sonkrag vir tydens beurtkrag.
Gaste het nie toegang tot die hoofgastehuis of die swembad en tuinarea nie. Elkeen het sy eie buite-area.
Die Binnehofkamer is apart van die hoofhuis en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer lei na 'n privaat binnehof en 'n draagbare braai kan gereël word.
Die Kothuis is apart van die hoofhuis geleë, het 'n privaat ingang en lei na 'n binnehof. Die oopplan-eenheid het 'n dubbelbed, en suite-badkamer met 'n stort, en 'n toegeruste kombuisie.
Die Solderwoonstel het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die oopplan-eenheid het 'n toegeruste kombuis, eetarea, ekstra enkelbed en 'n sitarea.
Little House is ideaal geleë naby die Constantia Village Winkelsentrum, Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuin, Steenberg Gholfklub en 'n rits wynplase.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jasper Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 1 Connor Close, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Little House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Connor Close, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang