+32

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Mj P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Pragtige, rustige oornag plekkie. Pragtige oornag plekkie en baie veilig. Vriendelike gasvrou wat alles mooi verduidelik het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlene
Little Miracle
Baie, baie dankie. Ek is so bly julle het jul verblyf by Little Miracle geniet.

Makkie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lovely. Great stay at Little Miracle Guesthouse! Charlene is super friendly and the place is cozy and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlene
Little Miracle
Thank you very much.

Regina B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustig. So netjies, en gasvrou kyk so mooi na haar plekkie. Kan regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phlip B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2026

Lekker gebly. Stort abnormaal klein. Goed geslaap. Alles wat nodig was, is voorsien.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Robert E
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Feb 2026

Uncomfortable and unsatisfactory. Not to be repeated. Our stay was uncomfortable. The accommodation was a converted maid's room. It was very cramped. The furnishings were inferior, old, and aged. The mattress was worn and in poor condition. The duvet was lumpy. Sleep was impaired.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Charlene
Little Miracle
Baie duidelik verwar u my gasteplek met 'n ander plek waar julle oornag het. Maak seker julle stuur die regte review na die regte gastehuis asb.. U het my plek bespreek en fotos gesien, en op fotos is 'n elektriese ketel en bodywash wat u sê daar is nie. My meubels is alles nuut, so verwyder asb. die onware review. Charlene

Andrea T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Just what we needed after a long journey. Very warm welcome from our host and a very comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlene
Little Miracle
Hi, thank you so much for the review. I hope to see you again in the future. Charlene

Amanda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie rusting en veilig. Baie lekker gerus. Gasvrou baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlene
Little Miracle
Baie dankie. Ek hoop om julle in die toekoms weer te sien.

Louis D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlik gebly, wonderlike gasvrou, skoon en netjies! Skoon, gerieflik en alles wat jy benodig vir 'n heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlene
Little Miracle
Baie dankie vir die goeie resensie, ek waardeer dit opreg. Ek is so bly julle het lekker gebly by Little Miracle gastehuis. Hoop om julle gou weer te sien.

Sindy C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Dit was amazing. Baie dankie aan die familie wat ons baie welkom laat voel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlene
Little Miracle
Ek is so bly julle het jul verblyf by Little Miracle geniet. Ek hoop om julle weer te sien in die toekoms. Charlene

Kobus P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie aangenaam. Oornag gereeld daar, dis veilig en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlene
Little Miracle
Baie dankie, ek is bly julle het jul verblyf by Little Miracle geniet. Ek hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

16 Van Der Merwe Street, Hospital Hill, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9feb2e5151c7a3c669a3f2dd97ac9503a5d9ebdf4aa8b4f0f0d79d80fea520da901afe7b60474d56beca4ecb85b9a2fc8881?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 16 Van Der Merwe Street Hospital Hill 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.350017773853 22.599128523015
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang