Pick your preferred language

English

Afrikaans

+13
Selfsorg in Parow

Cozy Retreat

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 62 Friesland Street, Parow, 7500, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Hierdie knus selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang is op dieselfde eiendom as 'n apart gehuurde vakansie-eiendom (Hello Home for 6) geleë.

Dit is gerieflik geleë in die hartjie van Oostersee, Parow in Kaapstad en kan 'n goeie opsie wees vir 'n oornagverblyf.

Hierdie ateljee kan gemaklik 2 gaste te eniger tyd akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, stort, wasbak en toilet in. Alle linne word voorsien.

Daarbenewens het hierdie eenheid 'n kombuisie toegerus met 'n tweeplaatstoof en 'n mini-oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit in 'n werkslessenaar, gratis WiFi en 'n TV.

Buite het gaste hul eie ingang met 'n veilige parkeerplek. Die ligging van hierdie ateljee is naby Louis Leipoldt, Tygerberg Ooghospitaal en Tygerberg Hospitaal. Dit is ook 'n kort 5 minute se ry vanaf Tygervalley Winkelsentrum en slegs 15 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, wat dit die perfekte plek maak vir 'n oornagverblyf in Kaapstad.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Wasmasjien
Stroomdienste

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Arlene Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 62 Friesland Street, Parow, 7500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

62 Friesland Street, Parow, 7500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3ef75c004438bd2e8ebb7461b6d6aa50d51688fc32865b6f9bfa91ee2e5f0041dab40d23f467b03806486822bd6e47514bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 62 Friesland Street Parow 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.8950603 18.6042725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang