Little Patch of Heaven
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 18 Aug 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oriole-weg 2, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 450R1 233 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Little Patch of Heaven bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Port Alfred. Die vakansiehuis is die ideale basis vanwaar mens al die besienswaardighede in die area kan verken.
Dié dubbelberdiepinghouthuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en deel die badkamer wat 'n bad en 'n wasbak het. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuis het ingeboude kaste en is met 'n 'n yskas, 'n mikrogolf, 'n oond en 'n stoof toegerus. Die sitarea langsaan het 'n TV, rusbanke en lei na 'n dek.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad- en braai-area. Die kothuis het ook sy eie braai-area in die agtertuin. Die eenheid is net 450 m vanaf die see en naby restaurante, winkels en die Royal Port Alfred Gholfklub.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Renee Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Oriole-weg 2, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Little Patch of Heaven het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beachfront Port Alfred Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oriole-weg 2, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap