+56
Selfsorg in Meyerton

Little Red Hen

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Lulu G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

’n Rustige, ontspanne wegbreek met uitstekende gasvryheid. Ons het elke oomblik. Ons het so lekker gebly! Baie dankie vir al die moeite wat jy gedoen het om ons tuis te laat voel. Die geskenkies was so ’n oulike verrassing en word baie waardeer. Die plek is rustig, mooi en presies wat ons nodig gehad het om te ontspan. Ons het elke oomblik geniet en sal definitief weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Absolutely out of this world. What an amazing place to stay, amazing hosts, so accommodating and friendly. I will definitely stay there again and I highly recommend anyone who needs a pure break away to stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Was lovely and peaceful. Great escape from the city. Very pleasant. Host is friendly and very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna V
1 nag
5.0
Mei 2026

Skoon, netjies, gerieflik en baie rustig. Ons het net 1 nag geslaap, maar sal vir seker 'n paar dae daar kan bly. Lekker plaas atmosfeer. Pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Skoon, netjies en baie gasvryheid. Ons is baie vriendelik en warm deur die gasvrou ontvang. Haar gaste se gemak is duidelik 'n prioriteit. Die eenheid is baie goed toegerus met alles wat mens nodig het. Die eenheid binne is baie netjies. Sal definitief weer daar oorbly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Baie lekker gebly, gerus en gekuier. Eienaar baie vriendelik en help met graagte. As jy wil teruggaan na 'n plek, weet dat jy lekker gekuier het. En ons sal beslis teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lilani L
1 nag
5.0
Apr 2026

Ons was in die omgewing vir 'n troue. Dit was so lekker slaapplek vir die aand. Baie goeie kliëntediens ontvang. Definitief waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonora J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Netjies en skoon! Hoed ingerig! Vriendelike netjiese verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie mooi, rustig, vriendelik. Defnitief, sal weer daar oornag, baie mooi, netjies, rustig. Baie vriendelike ontvangs, sommer tuis gevoel. Dankie vir my oulike geskenkie. Sal julle vir seker weer ondersteun.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie O
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Sal baie beslis die eenheid kan aanbeveel en 100% weer daar bly in die toekoms. Little Red Hen is 'n baie rustige plek. Renschi sit baie effort in om alles so perfek as moontlik te kry vir haar gaste. Die eenheid is baie netjies, die bed is fantasties. Sal 100% die eenheid aanbeveel en weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Renschi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

58 Powerline Road, Boltonworld, Meyerton, 1963 , Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA684b6cf0851b595ffee13f66145a9a3005b5a25727ce3d4b96e4381cc5be95cf1b04606a80b0adfd432f7c977fe6bc6e84a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 58 Powerline Road Boltonworld 1963 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.600718073883 28.028800934831
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang