+23
Gastehuis in Hillcrest

Little Rock Guest House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 68 Aviva Road, Hillcrest, Kimberly, 8301, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Little Rock Guest House is in Kimberley geleë en bied verblyf. Die perseel is 300 m vanaf die MediClinic Gariep Hospitaal en 3 km vanaf 2 winkelsentrums geleë.

Verblyf by Little Rock Guest House beskik oor 4 gastekamers. Dié kamers is ingerig met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n TV en 'n kluisie, sowel as geriewe om etes warm te maak, soos 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel.

Die gastehuis het ook braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Little Rock Guest House maak van sonkrag gebruik indien beurtkrag plaasvind.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jeani L
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker en netjies. Baie netjies en goed ingerig. Die parkering is net moeilik vir groter voertuie.
Mei 2026
Andries G
5.0
Uitstekende Verblyf in Kimberley. Uitstekende verblyf! Baie lekker ligging en die kamer was perfek. Anneri het elke dag seker gemaak of alles in orde ...
Sien meer
Mei 2026
Loraine N
5.0
Cozy, safe and very clean! Value for money. Very cozy and safe, the owner was so helpful and friendly; she really went out of her way t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Vincent V
5.0
Heeik. Baie vriendelike diens.
Feb 2026
Lida M
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer Little Rock gebruik. Oornag by Little Rock het presies voldoen aan ons behoefte van naby hospitaal oorslaap.
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anneri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 68 Aviva Road, Hillcrest, Kimberly, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Little Rock Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

68 Aviva Road, Hillcrest, Kimberly, 8301, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cb40c3b7f10859dde94f460da4e23f395497ed5f269c5d71fbaa6b2e9dcf4808b5490079205d1d4fa08db1b4efdd4a15df9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 68 Aviva Road Hillcrest 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.7615149 24.7374776
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang