Little Rock Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Little Rock Guest House is in Kimberley geleë en bied verblyf- en B&B-opsies. Die perseel is 300 m vanaf die MediClinic Gariep Hospitaal en 3 km vanaf 2 winkelsentrums geleë.

Verblyf by Little Rock Guest House beskik oor 4 gastekamers. Dié kamers is ingerig met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n TV en 'n kluisie, sowel as geriewe om etes warm te maak, soos 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel.

'n Ligte ontbyt of 'n heerlike aandete kan teen ekstra koste gereël word. Die gastehuis het ook braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Little Rock Guest House maak van sonkrag gebruik indien beurtkrag plaasvind.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Little Rock Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R670 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false