Little Serengeti
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietbokhoek Plaas, Langs die R33, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R6 300 per nag, vir 12 mense
Beskrywing
Little Serengeti is 'n privaat wildplaas en lodge tussen Vaalwater en Lephalale met slaapplek vir 12 gaste.
Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging wat die gebruik van badkamers met storte en baddens deel. Daar is dubbelbeddens in 2 van die slaapkamers en 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens in elkeen van die ander 2 slaapkamers.
Die groot kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe in. Gaste kan heerlik in die ruim sitkamer voor die kaggel agteroorsit.
Gaste kan van die oop boma met 'n gasbraai of die onderdakbraai-area gebruik maak, terwyl hulle die uitsig oor die omgewing en wild waardeer. Die perseel is omhein en troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Die wildplaas word via 'n grondpad bereik. Gaste moet voor die inklokdatum navraag doen oor die toestand van die grondpad.
Little Serengeti bied verskeie doendinge, soos wildkyk, voëlkyk, wildritte, rotspoelvisvang, bergfietsry, uithouritte en 'n hindernisbaan.
Slaapplek
’n Bespreking by Little Serengeti sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Riaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jare op LekkeSlaap 6
Ligging
- Rietbokhoek Plaas, Langs die R33, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Gaste dink Little Serengeti het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietbokhoek Plaas, Langs die R33, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom