+86
Gastehuis in Hatfield

Liza's Cottage Guesthouse

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Ian J
1 nag
5.0
Mei 2026

Perfect for purpose. Quiet. Perfect position for Urology Hospital. Accommodating host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Was baie lekker, het sommer tuis gevoel. Die gasheer was vriendelik. Die blyplek was skoon en netjies. Was baie naby aan die hospitaal waarna toe ons op pad was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdel D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Hou baie van vars linne en skoon vertrek! Die verblyf was goed behalwe vir die Aircon wat soos 'n stoomtrein geraas het. Dit was 'n warm dag en kon nie vensters oopmaak nie. So nagrus was 'n nagmerrie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steve W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Comfy stay in a quaint guesthouse. It was very good. The room was very clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane M
1 nag
4.8
Apr 2026

Friendly hosts, great for if you need to be close to hospital. Was a good location and friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frans J. V
1 nag
4.4
Mrt 2026

Dankbaarheid. Personeel (beide mans) was baie behulpsaam en tegemoetkomend vir my as vrou alleen.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Amanda T
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Gerieflik en baie vriendelike gasheer. Baie en die hondjies geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elna R
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2026

Stil. Gerieflik naby Urologiese Hospitaal. Lugreëling het nie gewerk nie, maar hulle het 'n klein verwarmer in die kamer. Daar was baie min tee en koffie beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jurgens D
1 nag Gesin met tieners
4.2
Mrt 2026

Aangenaam en netjies. Baie lekker gebly ten spyte van die hoofstad se verval. Plek is veilig en eienaars doen alles in hul vermoë om dit so te hou.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda A
Kort verblyf
3.6
Mei 2026

Gemiddeld. Daar was 'n paar probleme die 1ste dag. Die waterprobleem was buite hul beheer. Die ander het hul aandag gegee. Hulle moet volledige inligting gee met aankoms oor: WiFi, ligte, haardroër, lugversorger, asook seker maak die vorige gaste het al hul kledingstukke verwyder.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Llewellyn & Adam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 062
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 062
per nag, vir 1 mens
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 062
per nag, vir 1 mens
Bespreek

1177 Stanza Bopape Street, Hatfield, Pretoria, 0083, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cccd43e743196d9efcfcf9ef804f4305c796db0bc9378b07b7f2ce8c0aa5753e5e14407d54dedd8d49f1e24f7be84c80197?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 062 per nag, vir 1 mens 64 5 1 5 1177 Stanza Bopape Street Hatfield 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.743183216008 28.23828910797
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang