Liza's Cottage Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Magdel D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Hou baie van vars linne en skoon vertrek! Die verblyf was goed behalwe vir die Aircon wat soos 'n stoomtrein geraas het. Dit was 'n warm dag en kon nie vensters oopmaak nie. So nagrus was 'n nagmerrie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Regina B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uitstekend, geen klagtes. Baie vriendelike, gasvrye gasheer, stil en rustig. Sal definitief weer daar oornag sou ons weer in daai omgewing wees. Baie sentraal. Wat ek hou van Liza's Cottage, is die feit dat hulle sorg vir vervoer vanaf die gastehuis na hospitale in die omgewing, en dit is 'n groot pluspunt vir ouer mense. Uitstekende idee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Llewellyn & Adam
Liza's Cottage Guesthouse
Baie dankie vir sulke vriendelike terugvoer, ons waardeer dit vreeslik. Ja, ons bied wel gratis vervoer na enige mediese fasiliteit in Pretoria, vanaf hospitale, klinieke & institute soos die oog/oor. Ons help graag weer as jy weer in Pretoria is!

Nico V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Gerieflik, netjies en skoon. Baie gerieflik en het alles wat mens nodig het vir gerieflike oorslaap. Deurloop na die urologie hospitaal wat dit baie gerieflik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Llewellyn & Adam
Liza's Cottage Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit. Ons is asb. julle het lekker by ons gebly. Ons is bly jy het veilig gevoel, die privaat ingang na die hospitaal is sodat ons gaste veilig kan voel en nie snags op straat hoef te stap vir besoektye nie.

Christa R
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

'n Rustige gastehuis met baie privaatheid. Die ligging is uitstekend naby die Urologiese Hospitaal. Daar is geen ontbyt beskikbaar nie, alhoewel dit so geadverteer word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Clean, comfortable and safe. I highly recommend Liza's Cottage Guesthouse because of its clean and comfortable rooms, elegant decor, and attentive staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda M
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Aan te beveel. Baie gerieflik naby Urologie Hospitaal. Stap sommer. Kamers baie mooi en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.6
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amanda T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Verder is daar geen ander probleme nie. Agter Onkologiese hospitaal. Gerieflik. Ja. Net die stort wat in die bad is, is ongerieflik vir ouer mense. Daar is geen handreelings teen die muur om aan vas te hou nie, en jy moet in die bad klim om te stort. Ouer mense kan nie hulle bene so hoog oplig nie en kan maklik val.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.0
Nov 2025

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marisa B
1 nag Gesin met tieners
4.0
Aug 2025

Netjies, skoon en vriendelike ontvangs. Lekker gebly, dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Llewellyn & Adam
Liza's Cottage Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit. Ons is bly oor 'n aangename verblyf by ons. Mag u verdere reise en verblyf gemaklik, aangenaam en ontspannend wees.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Llewellyn & Adam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R825
R 825 R 550
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R825
R 825 R 550
per nag, vir 1 mens
Vanaf R825
R 825 R 550
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1177 Stanza Bopape Street, Hatfield, Pretoria, 0083, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cccd43e743196d9efcfcf9ef804f4305c796db0bc9378b07b7f2ce8c0aa5753e5e14407d54dedd8d49f1e24f7be84c80197?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R825 nouVanaf R550 per nag, vir 1 mens 53 5 1 5 1177 Stanza Bopape Street Hatfield 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.743183216008 28.23828910797

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang