Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lockerbie Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrystraat 55, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lockerbie Lodge bied gaste lieflike kamers, sentraal geleë in die Vryburg.

Die lodge bied 'n keuse van kamers wat tussen 2 en 4 mense kan akkommodeer. Die lugversorgde kamers is ingerig met koningingrootte- of dubbelbeddens en enkelbeddens, en het en suite-badkamers met storte en toilette. Elkeen van die kamers is toegerus met 'n satelliet-TV, WiFi-toegang, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die lodge bied 'n lieflike tuin waar gaste kan ontspan, 'n swembad om op warm dae af te koel, konferensiegeriewe, en veilige parkeerplek word naby, of voor die kamers voorsien.

Vryburg bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge, en gaste kan 'n potjie gholf speel, die nasionale monumente, of die Leon Taljaard Natuurreservaat besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Wilna B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, rustig en baie veilig. Pragtig in stand gehou! Pragtige, netjiese, skoon en gerieflike verblyf. Eienaars kan opreg trots wees op mooi verblyf...
Sien meer
Sep 2024
Ebert N
Saam met lewensmaat
5.0
Bliss after a long day's travel. Extremely comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Bernard V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik stil en rustig. Pragtige tuine en kamers. Vriendelike en behulpsame personeel. Sal vir seker weer daar oorslaap.
Mei 2024
George G
Saam met lewensmaat
5.0
Sal Lockerbie Lodge enige tyd aanbeveel. Heerlik, pragtige plek.
Mei 2024
Riaan H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies, skoon en veilig. Alles was net reg. Wit handoeke, beddegoed. Warm kombers. Goed ontvang. Alles mooi verduidelik, so vriendelik. Ons sal ...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Vrystraat 55, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Gaste dink Lockerbie Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vryburg Noordwes
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrystraat 55, Vryburg, 8600, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7c41c4741a709e4e8f60ada6ba76d223c1d69784d62961fde4e8688095449f79fbe68e78d26c9f9c3676d4c2f19a7c7e6a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 55 Vry Street Vryburg 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.959769510506 24.724199026823

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang