Lodge Star of Africa No. 61
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 24 Nov 2025 tot 5 Jan 2026.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Reid Street, Jagersfontein, 9974, Vrystaat
-
Vanaf
R1 250R834 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lodge Star of Africa No. 61 is 'n lieflike gastehuis propvol geskiedenis in Jagersfontein wat gerieflike akkommodasie bied. Hierdie gastehuis is 'n ideale opsie vir sake reisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.
Verblyf word aangebied in 2 kamers wat elk gemaklik 2 gaste kan akkommodeer. Een kamer het 'n koningin grootte bed en die ander kamer het twee 3/4 beddens en beide beskik oor en suite-badkamers met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Skoon linne en badhanddoeke word aan gaste voorsien.
Elke kamer het 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook verwarmers in die kamers vir die koeler maande.
Die heerlike, warm vars ontbyt kan elke oggend op die perseel geniet word.
Gaste het toegang tot 'n braai, 'n stoep, 'n tuin en privaat, veilige parkering.
Daar is ook gratis Wi-fi beskikbaar.
Die eiendom het son panele, solar geysers en 'n boorgat.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Letitia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2 Reid Street, Jagersfontein, 9974, Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Reid Street, Jagersfontein, 9974, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang