LoerieRoepEstate - Mountainview Accomodation
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Deluxe Gesinskamer - Slaapplek vir 4 - Eenheid 2
- Selfsorg
- Standaard Gesinskamer - Slaapplek vir 4 - Eenheid 3
- Selfsorg
Huisreëls
Eenheid 3 en die Boomhuis bied elk slaapplek vir 'n maksimum van 2 volwassenes. 'n Ekstra enkelbed kan op versoek voorsien word om 'n derde persoon of kind te akkommodeer.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar. Gratis WiFi, Netflix en een toegekende parkeerplek per eenheid is ingesluit.
Gaste wat toegang tot bykomende TV-kanale wil hê, is welkom om hul eie PVR-dekodeerder, slimkaart en afstandbeheerder saam te bring.
Geen maaltye word voorsien nie.
Swemhanddoeke is nie ingesluit nie.
'n Wasgoeddiens is teen 'n ekstra koste op die perseel beskikbaar.
Rook is nie binne die eenhede toegelaat nie.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Loerieroep No.5, On the R957, Sterkspruit, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang