Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LoerieRoepEstate

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Klassieke Koningkamer - Slaapplek vir 2 - Eenheid 1
Selfsorg
Deluxe Gesinskamer - Slaapplek vir 4 - Eenheid 2
Selfsorg
Standaard Gesinskamer - Slaapplek vir 4 - Eenheid 3
Selfsorg
Klassieke Woonstel - Slaapplek vir 4 - Eenheid 4
Selfsorg
Boomhuis - Slaapplek vir 2 - Eenheid 5
Selfsorg
Premium Vakansiehuis - Eenheid 9
Selfsorg
Huisreëls

Eenheid 3 en die boomhuis kan slegs 2 volwassenes akkommodeer, maar 'n enkelbed vir 'n derde persoon of 'n kind kan op versoek voorsien word.

'n Daaglikse skoonmaakdiens, Netflix, WiFi en gratis parkeerplek is beskikbaar.
Geen etes is ingesluit nie.
Swemhanddoeke word nie voorsien nie.
Rook in die eenhede is verbode.
Die gratis parkeerplek word per eenheid toegeken.
'n Wasgoeddiens is op die perseel teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Netflix is gratis. Indien gaste toegang tot alle kanale wil hê, is hulle welkom om hul eie PVR-dekodeerder, slimkaart en afstandbeheer saam te bring.
Geen geraas word ná 22:00 toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loerieroep Nr. 5, Op die R957, Sterkspruit, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03818f55b1ebe38a643eae3aae7ebaa71f4cad962238f13fce57e8c6e094aed456d8512e6726fbcb07d8e763f048e8aa222c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 104 5 1 5 Loerieroep No.5 On the R957, Sterkspruit 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.433106356659 30.902794897556
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem