6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 3 Victoria Bay Road, Ballots Bay Private Nature Reserve, George, 6529 , Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Loerie's Rest Cabin bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike houthuis in 'n pragtige natuurreservaat in 'n woud in Ballotsbaai, George. Die huis spog met 'n uitsig op die Outeniekwaberge en sebras, wildebeeste en volstruise wei vrylik in die reservaat. Die huis is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek saam met vriende of familie.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die gaste in hierdie slaapkamers deel 2 badkamers wat elk óf 'n bad óf 'n stort het.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n kaggel, TV en gemaklike sitplek en lei na 'n balkon met sitplek, 'n etenstafel, dagbeddens, 'n braai-area en 'n uitsig oor die woud.
Gratis WiFi en veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar. Hierdie huis ervaar nie beurtkrag nie, aangesien dit 'n omsetter het. Visvang, wildkyk, voetslaan en voëlkyk is maar net 'n paar aktiwiteite in die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Izelle Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 3 Victoria Bay Road, Ballots Bay Private Nature Reserve, George, 6529 , Wes-Kaap
- Gaste dink Loerie's Rest Cabin het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Victoria Bay Road, Ballots Bay Private Nature Reserve, George, 6529 , Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang