Log Cabin 2 @ Magoebaskloof Getaway

Selfsorg

Resensies

3.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
3.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.5
Veiligheid
3.0
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2025

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Chris K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Nov 2025

Sal definitief nie weer gebruik nog minder aanbeveel. Die pad vanaf die teerpad is uiters swak. Dik modder het die kar twee keer erg laat gly. Dit is seker nie die eerste keer wat reën modder op die paadjie veroorsaak nie. Ons as ouer mense se veiligheid op die pad is erg beproef. Die stort se deur het nie behoorlik toegemaak nie en die badkamerdeur ook nie. Die boonste trap is 'n risiko. Die televisiestel kon sekerlik nie kleiner gewees het nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 165

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 040
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 040
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 040
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R71, Magoebaskloof Getaway, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd5cc2a01d39f40dd27849be45a5d945753b1d1bd492b0f31cce42667ee6f3a595c8dcf8f7e2390be3160da778c4f7ad18bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 R71 Magoebaskloof Getaway 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.87052345416 30.014755725861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang