Beskrywing
Die moderne selfsorg-houthuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor 1 slaapkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die leefarea het rusbanke. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, wasmasjien, yskas en ander kookgerei toegerus. WiFi is beskikbaar. Onderdakparkeerplek is langs die eenheid beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die moderne selfsorg-houthuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor 1 slaapkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die leefarea het rusbanke. Die badkamer het 'n stort en die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, wasmasjien, yskas en ander kookgerei toegerus. WiFi is beskikbaar. Onderdakparkeerplek is langs die eenheid beskikbaar. Die eenheid is in Meyerton net suid van Johannesburg in 'n area bekend as die Vaaldriehoek. Dit grens aan Sasolburg, Vereeniging en Vanderbijlpark. Die beroemde Klipdraai Vakansie-oord is stapafstand van die verblyf af en daar is 'n OK-supermark op die hoek en 'n kroeg en restaurant net oorkant die pad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Rabie Avenue, Rothdene, Meyerton, 1960, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang