- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 15 Beresford Road, East London, 5241, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Log Inn Guest House skuil in Nahoon, Oos-Londen, na aan Nahoon se strand en die Vincent Park-winkelsentrum.
Die huis beskik oor 6 gastekamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Die huis beskik oor 'n gemeenskaplike kombuis, sit- en eetkamer. Gaste het toegang tot 'n swembad en buitebraai-area. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf, en die sitkamer het 'n TV en 'n kaggel. Veilige parkeerplek is beskikbaar en gratis WiFi word voorsien.
Nahoon-strand is 'n branderplankryer- en swemmersparadys. Daar is verskeie trekpleisters in Oos-Londen soos die akwarium, strande, stadsaal, kusreservaat, gholfbaan, hawe en die Oos-Londen-museum en Oos-Londen-gholfklub.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Renee Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 15 Beresford Road, East London, 5241, Oos-Kaap
- Gaste dink Log Inn Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Beresford Road, East London, 5241, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang