Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Gonubie

Lollee's Cottage

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Johan L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Awesome. I will recommend this place; it is very nice and clean and near the beach. If you stand on the deck, you can see the sea; it is very beautiful in the morning with the sunrise and sunset. There is a swimming pool if you just want to chill at the house and a very nice braai area with a roof. We have stayed very nicely with no problems. 5 stars for this place, and the lady of this place is very, very sweet. You can ask her anything that you want; she will help you without issues.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eureka G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Heerlik, fantasties en die gasvrou is uiters bekwaam en puik! Ons het vreeslik lekker gebly. Absolute waarde vir ons geld en die gasvrou was eenvoudig net awesome! Sy het in kontak gebly toe ons oppad was. Seker gemaak ons kon vinnig in kom in ons blyplekkie en daar was koffie, tee, suiker ens wat ons vir seker nie verwag het vir 'n self-catering plekkie nie. Baie, baie netjies en uiters gemaklik. WiFi kode was dadelik beskikbaar en dis 'n plek wat ek kan aanbeveel vir oorbly! My volgende keer daar sal dit my onmiddellike keuse wees! Well done Lollee's Cottage!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laurette
Lollee's Cottage
Ah, that's lovely! Thank you.

Anonieme gas
Kort verblyf
4.6
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charles B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Lekker gerus. Ons het dit baie geniet en sal weer gaan, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandlenkosi N
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Okt 2024

Enjoyable. Enjoyed stay. Yard is natural and scenic. Swimming pool added to children's joy. Gate system and shower drain hole need fixing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Laurette
Lollee's Cottage
Thank you for the review. You are a lovely family and are welcome back anytime. I did notice after you left that the drain was blocked. The plumber has been to clear it. The gate is working perfectly as well. I hope to welcome you back soon. Regards Laurette

Hannes E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Ongelooflik lekker. Dis een van die lekkerste plekke waar ons nog gebly het, die woonstel het alles in, lekker onderdak braai area, 'n lekker dek waar jy soggens jou koffie kan drink terwyl jy vir die see kyk. Dis lekker naby aan die stil skoon strand, en naby aan winkels. Alles was net perfek, ek sal sekerlik weer daar gaan bly. Laurette is n vriendelike gasvrou, maar terselfdertyd trap sy nie jou drumpel deur nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laurette
Lollee's Cottage
Aaah Hannes you are too kind!! Thank you so much for that awesome review. So grateful that you were our first post covid guests. Was wonderful to meet you and your family and look forward to your next visit!

Marieta P
Lang verblyf Saam met vriende
4.4
Des 2022

Baie aangenaam, eienaar was gasvry. Dit was heerlik. Al probleem was warm water, plek kort 'n nuwe geyser.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Wanda K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2020

Fantasties, vreeslik lekker gekuier. Eienaar is baie vriendelik. Plek is baie netjies en skoon. Paar minute se loop vanaf huis tot op Gonubie Beach and Boardwalk. Die see-uitsig was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-mare S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2019

Verblyf uitstekend. Was baie tevrede met diens. Het ons verblyf baie geniet. Indien ons weer in Oos-Londen moet oornag sal ons graag van hulle dienste gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2019

Baie dankie vir alles Laurette. Jou lieflike kothuisie was 'n hawe in die chaos vir ons. Ons sal beslis terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Laurette
Lollee's Cottage
Thank you for staying with us and for your positive review. We look forward to welcoming you back on your next visit!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Laurette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 7)
Bespreek

8 Baisley Crescent, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3eb50541d9d74a59f54a8c43b9e9a6aedf8390ba1e441571c3cfafd3de4e16aa2af84a64c715d133505660e0d971b227166?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 7) 43 5 1 5 8 Baisley Crescent Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -32.940966040311 28.028601408005
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang