+19
Selfsorg in Gonubie

Lollee's Cottage

7 gaste

2 slaapkamers

6 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 8 Baisley Crescent, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Lollee's Cottage is in 'n stil straat in Gonubie, net 400 m vanaf die see geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tuinkothuis op 'n woonerf waar die eienaars ook woon.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 5 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad en stort.

Die oopplan-leefarea het 'n enkelbed, 'n enkelmatras en 'n bababedjie vir 'n kleuter. Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea met 'n TV in. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder saam te bring. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond in.

Die omheinde, privaat tuin het 'n ingeboude braai, buitetafel met plastiekstoele, 'n ingang vanaf die straat en 'n versteekte wasgoedlyn. Veilige parkeerplek is agter geslote hekke beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbedjie

1 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Pieter A
5.0
Baie lekker gebly. Goed geleë met 'n mooi uitsig op die see. Het al die basiese behoeftes benodig vir selfsorg. Sal weer daar oornag.
Jul 2026
Nicolene V
Gesin met klein kinders
5.0
Was baie lekker gewees. Sal dit beslis weer doen! Ons het baie lekker gebly by Lollee's Cottage! Die plekkie is stapafstand van die see af en ook naby...
Sien meer
Jun 2026
Johan L
Gesin met tieners
5.0
Awesome. I will recommend this place; it is very nice and clean and near the beach. If you stand on the deck, you can see the sea; it i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Hendrihet V
Saam met lewensmaat
4.8
Vriendelik. Baie vriendelike, hulpvaardige eienaar.
Jan 2026
Clay B
4.6
Pleasant. The overall stay was great, and the location was perfect. The host very friendly and welcoming and accomodating. However ther...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Laurette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 8 Baisley Crescent, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
  • Gaste dink Lollee's Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Ruim badkamer
Breë ingangsdeur
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 7)
Bespreek

8 Baisley Crescent, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3eb50541d9d74a59f54a8c43b9e9a6aedf8390ba1e441571c3cfafd3de4e16aa2af84a64c715d133505660e0d971b227166?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 7) 47 5 1 5 8 Baisley Crescent Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -32.940966040311 28.028601408005
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang