Long Beach Self-Catering
- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 566 Longshore Street, Langstrand Ext 2, Langstrand, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Long Beach Selfsorg is in Langstrand, Namibië, binne loopafstand van die strand en Dolphin-temapark geleë.
Die eiendom bied 3 stylvolle woonstelle. Die gesinswoonstel beskik oor 2 stylvolle slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, ideaal vir klein gesinne of vriende wat saam reis. Daarbenewens is daar twee selfsorg-ateljeewoonstelle, elk gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Elke woonstel bied 'n volledig toegeruste kombuis/kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond en ketel wat na die eet- en sitkamer vloei, wat gemeubileer is met 'n etenstafel, gemaklike sitplek, 'n TV en WiFi vir jou vermaak, en lei na 'n balkon met braaigeriewe en buitemeubels.
Aktiwiteite/besienswaardighede om te geniet, sluit in vierwielmotorfietsry, wildkyktoere, die geniet van Swakopmund se plaaslike kookkuns, of 'n besoek aan die temapark.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 566 Longshore Street, Langstrand Ext 2, Langstrand, Erongo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
566 Longshore Street, Langstrand Ext 2, Langstrand, Erongo
Sien kaart- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang