8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 70 Ocean Drive, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Long Island 11 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Ballito, KwaZulu-Natal, oorkant die ikoniese Thompsons Bay-strand. Dit is die ideale opsie vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie.
Hierdie woonstel op die tweede verdieping bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Hierdie kamer het ook 'n balkon met 'n see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Handdoeke en linne word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in die kombuis. Die kombuis lei na die etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die skuifdeure lei na die balkon met 'n etenstafel en stoele, asook 'n Weber-braai.
'n Dubbeltoesluitmotorhuis en 1 oop parkeerplek is beskikbaar. 'n Maksimum van 3 voertuie, insluitend 'n sleepwaentjie, word toegelaat.
Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 390
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 70 Ocean Drive, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Long Island 11 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
70 Ocean Drive, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang