+24
Selfsorg in Shaka's Rock

Long Island 22

6 gaste

3 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

15% AF!
Spesiale aanbod
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 22 Mei 2026 tot 1 Des 2026.
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:30
  • 70 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Long Island 22 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Ballito, KwaZulu-Natal en is oorkant die ikoniese Thompson's Bay-strand geleë. Dit is ideaal vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie en spog met 'n see-uitsig.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die slaapkamer bied ook toegang tot 'n balkon met 'n see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Handdoeke en linne word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is ook in die kombuis beskikbaar. Dit lei na 'n toonbank met 4 stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv Now en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Die skuidfdeure lei na 'n balkon met 'n etenstafel en stoele.

Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike geriewe wat 'n swembad en veilige parkeerplek in die kompleks insluit.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 432

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 70 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 206
15 % AF
R 3 206 R 2 726
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 206
15 % AF
R 3 206 R 2 726
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 206
15 % AF
R 3 206 R 2 726
per nag (plek vir 6)
Bespreek

70 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:30
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44b566d5bce11851d76fe5ce26d73cc180f50f0ae26b6b8c3f11f693d80841714eecf159b32f32552301a0c3f9e1b9e1aa66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 206 nouVanaf R2 725 per nag, vir 6 mense 70 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:30 -29.523090076141 31.224323303632
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang