6 gaste
3 slaapkamers
5 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Ocean Drive, Corner of Simbithi- and Ocean Drive, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Long Island 56 is 'n selfsorgwoonstel wat in Ballito, een van KwaZulu-Natal se mooiste kusdorpies met ongerepte strande en warm water, geleë is.
Hierdie eenheid het 3 slaapkamers, daar is 1 koninggrootte-bed en 4 enkelbeddens. Daar is plafonwaaiers en lugversorging in die sitkamerarea én die hoofslaapkamer. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond, 'n wasmasjien, eetgerei en breekware.
Die sitkamer- en eetkamerarea is oopplan en dit beskik oor 'n TV. Bring asb. jou eie dekodeerder (nie PVR of Explorer nie) en slimkaart saam indien jy DStv verlang. WiFi is beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar strandhanddoeke word nie voorsien nie. Die eenheid het 'n onderdakbalkon met sitplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 31
Resensies 485
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 14 Ocean Drive, Corner of Simbithi- and Ocean Drive, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Long Island 56 het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Ocean Drive, Corner of Simbithi- and Ocean Drive, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang