Long Island 56

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 25 % af

Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 11 Aug 2019 tot 19 Sep 2019.

Beskrywing

Long Island 56 is 'n selfsorgwoonstel wat in Ballito, een van KwaZulu-Natal se mooiste kusdorpies met ongerepte strande en warm water, geleë is.

Hierdie eenheid het 3 slaapkamers, daar is 1 koninggrootte-bed en 4 enkelbeddens. Daar is plafonwaaiers en lugversorging in die sitkamerarea én die hoofslaapkamer. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond, 'n wasmasjien, eetgerei en breekware.

Die sitkamer- en eetkamerarea is oopplan en dit beskik oor 'n TV. Bring asb. jou eie dekodeerder (nie PVR of Explorer nie) en slimkaart saam indien jy DStv verlang. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar strandhanddoeke word nie voorsien nie. Die eenheid het 'n onderdakbalkon met sitplek.

Slaapplek

'n Bespreking by Long Island 56 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Long Island 56 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 240 R930 per nag (plek vir 6)

Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 11 Aug 2019 tot 19 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false