+33
Lodge in Groblersdal

Loskop Valley Lodge and Restaurant

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.4
Veiligheid
4.0
Corne P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Fantastic stay. We loved every moment, friendliest staff, neat and clean rooms, and the best food (and breakfast packs). We will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Beste en vriendelikste diens. Pragtige plek met groot tuine, baie voëls en heerlike kos. Beate diens, ek was siek en hulle het alles agter my aangedra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
George
Loskop Valley Lodge and Restaurant
Yolanda! Dit was vir ons 'n eer en 'n voorreg om jou te bedien, met liefde. Kom kuier asb. weer vir ons! Groete, Jou Loskop Valley span

Hettie J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Home away from home! Baie dankie vir die gasvryheid en netjiese, skoon kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.6
Okt 2025

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marle H
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jul 2025

Netjies en vriendelik. Ontbyt wel 'n laagtepunt. Loskop verblyf was netjies en het 'n goeie nagrus aan ons gebied. Personeel by ontvangs was baie vriendelik en warm. Geriewe is wel oud en ligging buite die dorp naby informele nedersetting. Die ontbyt was ongelukkig 'n laagtepunt, ons het na ons uitgeklok het maar iewers anders koffie gaan drink.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Madaleen F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Mei 2024

Sal nie weer daar bly nie. Lekker gebly maar die plek lyk nie soos op die fotos nie.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Leon V
1 nag
5.0
Jun 2023

Baie vriendelike diens. Goeie waarde vir geld. Netjiese kamers met shampoo, seep, conditioner. Beurtkrag-oplossing met kragopwekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle P
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2022

Skoon en als wat jy nodig het. Dit is 'n rustige plek met baie skoon geriewe. Die ontbyt was heerlik die volgende oggend. Daar is ook 'n groot generator, so het nie eens geweet die krag is af nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Henko V
1 nag
1.2
Nov 2020

Nie lekker nie Nie baie nice nie, restaurant maak te laat oop, amper of jy in 'n creche is net sekere tye mag eet.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

John M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2019

Great overnight stop. I stayed at Loskop Valley Lodge for one night on my way from Jane Furse back to Randburg. The service was outstanding, the food was good and the room very comfortable. I had to leave early the next morning and was given a packed breakfast which was excellent! I will be back in future!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
George
Loskop Valley Lodge and Restaurant
Good day John, Thank you very much for the great review. We always do our very best to please our guests and it is great to hear that our efforts paid off. Hope to see you again soon. Kind regards, Loskop Valley Lodge Management and staff

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

George Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5.6 km outside Groblersdal on the R25 towards Bronkhorstspruit, Portion 502 and 602 Loskop North, Groblersdal, 0470, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 88 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEf2udPcrU8gi6EKZi4OpfJLS1KbBK5aRzutZl1Ui04uVYxnzK9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense 11 5 1 4 5.6 km outside Groblersdal on the R25 towards Bronkhorstspruit Portion 502 and 602 Loskop North 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.177170701294 29.353437906746
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang