Louis at Magwa Falls

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Crowned Eagle-huis
Selfsorg
Family Rondawel
Selfsorg
Kampeerplek
Rates displayed are on a camping basis, and guests are required to bring along their own camping equipment.
Huisreëls

- 'n Bakkie of voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word benodig om Louis at Magwa Falls te bereik. As jou voertuig nie geskik is nie, kan 'n bakkie in Lusikisiki gereël word. Ons kan reël dat jy jou voertuig by 'n spoggerige B&B in Lusikisiki parkeer terwyl jy Louis at Magwa Falls besoek.
Optel: R450
Aflaai: R450
Parkeerplek per nag: R50
- Die instansie se hout maak nie lekker braaikole nie, so gaste moet hulle eie houtskool saambring as hulle wil braai.
- Die instansie is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en maak van sonkragligte, kompostoilette en gastoestelle gebruik.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nolindile Road, Gwexintaba, Lusikisiki, 4850, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda9666ddb72977d70c5cb9538aa9451799343e09aa17d5f195b67a227f1ac7a10c04610e780d9ea2fba76b6f1564298387ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Nolindile Road Gwexintaba 4850 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.458901298871 29.629852058566
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang