+32
Gastehuis in Paul Roux

Love Story Guest House

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
3.0
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.2
Veiligheid
4.2
Anna W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustige oornag plekkie. Dit was 'n heerlike oornag plekkie, baie arty en outentiek. Hou by een paar om oor te slaap, die gaste langsaan die additionele kamer aan die huis was redelik lawaaierig deur die nag. Dit is 'n tipiese 'frontier' akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette K
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2024

Heerlike gebly. Dankie vir die port om die koue te verdryf. Loved the house and decor!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marintha L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

"Rustic", maar rustig met gasvrye mense. Ons het baie lekker by Love Story gebly. Hoewel die huis en selfs die dekor uit 'n vorige glorieryke era kom, is alles skoon en netjies. Almal het uit hulle pad gegaan om ons te help - selfs toe ons motorprobleme gehad het! Dis 'n plek om te gaan rus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jh V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2024

Baie ontspannend as jy 'n plaas mens is. Baie lekker gebly want ek kon als wat verkeerd was self regmaak.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Mrt 2024

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Wilmari B
Kort verblyf Besigheidsreis
1.6
Apr 2024

Nagmerrie. Nee, vlermuise in die huis. Tuin is vuil en onnet. Gras is lank. Nooit ooit weer nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Zurika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

6 Oosthuizen Street, Paul Roux, 9800, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84a92cde5c90582d0f1ea6efe996d157ab329740093c0c2c31e8042e6f367969cf4c9f748a7e5d5742549cec9aa293bb2626?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 6 5 1 4 6 Oosthuizen Street Paul Roux 9800 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.2914052 27.9522144
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang