Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Paul Roux besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Paul Roux.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paul Roux akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paul Roux Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Paul Roux Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paul Roux

Geniet heerlike verblyf by die Rosenhof Exclusive Country Lodge in Paul Roux in die hartjie van die Oos-Vrystaat. Ons voorsien luukse verblyf in 'n rustige omgewing en is binne maklike bereik van dorpe soos Clarens ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Paul Roux

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fouriesburg, Malotiroete

Willowdene Guest Farm is aan die voet van die Witteberge 35 km vanaf Fouriesburg geleë en bied selfsorgverblyf op 'n aktiewe vee- en saaiplaas op die platteland. WIllowdene bied gaste die geleentheid om die asemrow...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR450
R360
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Rosendal, Malotiroete

Erf 1 Rosendal is 'n lieflike selfsorg-eenheid in 'n privaat tuin wat vas is aan die hoofhuis. Die eenheid het sy eie ingang en bied slaapplek vir 3 gaste. Die eenheid beskik oor 'n en suite-dubbelkamer, 'n sitk...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rosendal, Malotiroete

Ondervlei is 'n ouwêreldse kothuis wat in die vreedsame Rosendal in die Vrystaat geleë is en 'n pragtige uitsigte op die Witteberge bied. Dié eenslaapkamerkothuis het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Rosendal, Malotiroete

Beesbos is 'n warm, ruim en verwelkomende selfsorghuis in die hartjie van Rosendal in die Vrystaat. Beesbos is perfek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek. Beesbos kan tot 8 gaste ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rosendal, Oos-Vrystaatse Hooglande

Daniel se Kuil is ’n bekoorlike vakansiehuis in die plaasdorpie Rosendal. Dié prentjiemooi dorpie is in die middel van die Witteberge geleë, wat deel uitmaak van die Drakensberge. Die ou dorpshuis bied slaappl... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rosendal, Malotiroete

Gaffie's se selfsorgverblyf is in Rosendal in die Oos-Vrystaat, 43 km noord van Ficksburg geleë. Dit is naby Lesotho se grens en is dus die ideale oornagplek. Gaffie's is reg oorkant die Rosendal Teater en Rosa res...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Rosendal, Malotiroete

Artist's House is 'n karaktervolle, gerieflike selfsorghuis oorkant die pragtige sandsteenkerk in Rosendal - 'n klein kuns- en boeregemeenskap 43 km noord van Ficksburg. Die huis spog met 'n groot versameling oorsp...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rosendal, Vrystaat

Meerkat Manor is 'n ruim en gerieflike selfsorg-sandsteenhuis in die middel van Rosendal in die Vrystaat. Die dorp is aan die rand van die Witteberge geleë wat deel vorm van die manjifieke Malutiberge. Rosendal is ...

Vanaf
R320
per nag, vir 2 mense
Lodge in Rosendal, Malotiroete

Mosamane is 'n omgewingsvriendelike selfsorg-lodge. Daar is 'n donkie vir warm water in die slaapsaalbadkamers, die res van die lodge werk met gas en sonkrag. Die opgeknapte skuur op die Mosamane-plaas is omskep in ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za