4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3918 Luiperd Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Lovebird's Nest is 'n selfsorggesinshuis in die hartjie van die Laeveld in Marlothpark waar diere tussen die huise wei. Die Marlothpark-bewarea grens aan die Krugerwildtuin.
Dié huis het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 kamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en lugversorging.
Die sitarea het 'n platskerm-TV met OpenView DStv en gratis WiFi. Gaste kan hul eie dekodeerder, slimkaart en afstandbeheer saambring om meer DStv-kanale te kyk.
Die kombuis is toegerus met 'n dubbelyskas-vrieskas, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die eetarea bied 'n etenstafel met gemaklike sitplek.
Daar is ook 'n stoep met 2 sonstoele, 'n swembad en 'n braai-area onder die bome. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 33
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 3918 Luiperd Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Lovebird's Nest het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3918 Luiperd Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang