+24
Selfsorg in Onrus

Lovely Family Home

6 gaste

3 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 Jacobus Geldenhuys Street, Onrus, 7201, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Lovely Family Home is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis in Onrus. Dit bied 'n pragtige uitsig op die berge en is net 10 minute se stap vanaf die strandmeer en swemstrande. Die huis is naby verskeie restaurante, speelparke en winkels.

Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het beide 'n koningingrootte-bed en gaste deel die gastebadkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis, eetarea en sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Dit lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea lei na 'n kamer met 'n sitarea en 'n binnebraai-area. Daar is nog sitplek en 'n swembad agter die huis.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jamie C
Saam met vriende
5.0
Our stay was worthwhile. Serene, peaceful and worth all our money!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Abigaile S
Gesin met tieners
5.0
Awesome. Everything was excellent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Myrna F
Gesin met klein kinders
5.0
A homely home - money well spent! This was exactly what we were looking for - a homely home. The house design is well thought out; it d...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Crystal J
Gesin met klein kinders
5.0
Absolutely beautiful and relaxing. The place is amazing, clean, safe and comfortable. We had the best time. Great relaxing getaway and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Jerome C
Gesin met tieners
5.0
Het som tuis gevoel. Hi ja, als was baie nice en rustig, geen klagtes.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elisca Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 5 Jacobus Geldenhuys Street, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lovely Family Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

5 Jacobus Geldenhuys Street, Onrus, 7201, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87bd07f890cface0dfb2720f5e563aa6cac46c3fdfd117f44adc87d334e01a11bed99400ba0a73340f98ad35c632b89fe749?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 5 Jacobus Geldenhuys Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.411026867912 19.165724972387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang