+10
Gastehuis in Clarens

Lugn Woonstelle

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Cedric O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Goeie waarde vir geld. Lugn Woonstel was skoon, netjies, gemaklik en goed ingerig. Al ons behoeftes was bevredig sonder dat ons vir enige iets moes vra. Op n besige naweek in Clarens was hierdie defnitief van die beste waarde vir geld wat ons nog ervaar het. n Spesiale dankie vir die lekker beskuit!. Ons kom kuier graag weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo V
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Onvergeetlik en sal beslis weer daar tuisgaan. Goeie en veilige ligging. Gasheer was uiters behulpsaam en gee besondere aandag aan sn detail.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

J B
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Netjies rustig en naby geleë aan alles. Besonder lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heloize H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Gerieflik en ontspannend. Ons het baie lekker gebly. Die gasheer is vriendelik en hulpvaardig. Die verblyf is baie naby aan restaurante en winkels. Die kamers is skoon en netjies en goed toegerus vir 'n naweek wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Ons het by Lugn Woonplek in Clarence oor die naweek gebly. Dit was netjies, skoon. Ons het by Lugn Woonplek in Clarence oor die naweek gebly. Dit was netjies, skoon en baie goed geleë—drie minute se loop na die hoofwinkels en alles wat jy nodig het. Baie stil straat. Boonop was die onderdak-parkeerplek en DStv 'n lekker bonus. Goeie verblyf, sal weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil L
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Baie rustig en definitief elke sent werd. Definitief die koste werd en vriendelike gasheer en gasvrou. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helani D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Baie gasvry. Ideaal geleë. Privaatheid en behulpsaam. Baie lekker gebly. Beste diens gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Js V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Sal aan beveel. Baie netjies en baie sentraal. Host is baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Madelein V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Verblyf was presies soos op die foto's. Netjies en gerieflik! Definitief! Was gerieflik, netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

18 Van Zyl Street, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa99c6514693c934d176921ae2486616ab4b48a305f68455a9f7e4ccb549bd1488822daa89cad75feec76d6f9abe89a45946?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 18 Van Zyl Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.515721485007 28.423071075848
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang