+10
Gastehuis in Clarens

Lugn Woonstelle

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 18 Van Zyl Street, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Lugn Woonstelle is 'n bekoorlike gastehuis in Clarens en bied ruim en gerieflike verblyf met verhit-en-eetgeriewe naby winkels en restaurante. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.

Verblyf word gebied in 2 kamers met slaapplek vir 2 gaste elk. Kamer 1 het 'n koningingrootte-bed en Kamer 2 het 2 driekwartbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met stortgeriewe.

Verder is daar in elke kamer 'n TV, yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Parkeerplek is op die perseel en eie risiko beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Rentia M
5.0
Netjies, waarde vir geld. Ons is vriendelik deur Henk ontvang met sorg dat ons nie koud kry nie. Die 2 eenhede is baie netjies en skoon met alles wat ...
Sien meer
Mei 2026
Cedric O
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie waarde vir geld. Lugn Woonstel was skoon, netjies, gemaklik en goed ingerig. Al ons behoeftes was bevredig sonder dat ons vir enige iets moes vr...
Sien meer
Mei 2026
Christo V
5.0
Onvergeetlik en sal beslis weer daar tuisgaan. Goeie en veilige ligging. Gasheer was uiters behulpsaam en gee besondere aandag aan sn detail.
Apr 2026
J B
5.0
Netjies rustig en naby geleë aan alles. Besonder lekker gebly.
Apr 2026
Heloize H
Saam met vriende
5.0
Gerieflik en ontspannend. Ons het baie lekker gebly. Die gasheer is vriendelik en hulpvaardig. Die verblyf is baie naby aan restaurante en winkels. Di...
Sien meer
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 18 Van Zyl Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Lugn Woonstelle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

18 Van Zyl Street, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa99c6514693c934d176921ae2486616ab4b48a305f68455a9f7e4ccb549bd1488822daa89cad75feec76d6f9abe89a45946?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 18 Van Zyl Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.515721485007 28.423071075848
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang