LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+13
Selfsorg in Lady Grey

Lupela Lodge Look Out River Cottage   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Giesela W
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2026

Gerieflike verblyf in 'n mooi omgewing. Die verblyf was gerieflik en personeel is vriendelik en hulpvaardig. Eienaar het moeite gedoen om sy kennis van die area te deel en aanbevelings gemaak oor aktiwiteite wat ons graag wou doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave R
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Magnificent setting. A magnificent setting in the mountains next to a beautiful river. Excellent hosts and a well-appointed cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Llewellyn D
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Alles was presies soos aangedui en ons het baie lekker gekuier. Beautiful place, great hosts and fantastic scenery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
2.0
Jan 2025

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ig H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie rustig en aangenaam, mooi omgewing. Die verblyf het aan al ons vereistes voldoen in 'n stil en mooi landelike omgewing. Die ombouing van die silo was vindingryk gedoen, en ek sal nooit weer verby 'n silo kan ry sonder om aan Lupela herinner te word nie. "Memories are made of this!".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverly K
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Baie oulike "Look Out Kothuis". Ons was 3 volwassenes en 2 Jack Russels. Het baie lekker gebly. Erf nie toegespan nie, so die hondjies moes ongelukkig vas bly aan bandjies. Lekker stappaadjies en pragtige omgewing. Grondpad op die plaas het uitdagings nadat dit woes gereën het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denise
Lupela Lodge Look Out River Cottage
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons is bly julle het julle verblyf by ons geniet.

Sonette S
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Stil en pragtige natuurskoon. Die huis is baie mooi en is goed ingerig. Uitstekende verblyf. Ons het dit baie geniet en sal beslis weer die plek besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk M
1 nag ⋅ Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Heerlike wegbreek. Baie lekker gebly. Was bietjie verder van die pad as verwag, maar baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

A very peaceful place to chill out and rest. Good fishing. A very pleasant stay in a quiet, secluded cottage on the banks of the Karingmelk river, perfect for our purposes. Very peaceful and good fishing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Gesin met tieners
4.4
Des 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 77

Op LekkeSlaap 13 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure
Vanaf
R4 550
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R4 550
per nag, vir 5 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R4 550
per nag, vir 5 mense
Bespreek

R58, Camp Farm 134, Portion 1, Lady Grey, 9762, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebc0d1eac0bc6d867f001b8ffb2f2c7ee502163fe5320812e6fd3ea4aafe1829bf5e7aa67f4c1988787eecf2ae4ff33bb01e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 550 per nag, vir 5 mense 72 5 1 5 R58 Camp Farm 134, Portion 1 9762 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.797365974888 27.283990681171
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang