2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Pillans Road, Rosebank, Cape Town, 7700, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lush Hideaway Garden Cottage is 'n bekoorlike en rustieke semi-losstaande Victoriaanse kothuis in die rustige area Rosebank in Kaapstad.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Daar is 'n ruim sitarea met groot vensters, hoë plafonne, houtvloere en 'n kaggel. Die kombuis is met 'n stoof, wasmasjien, oond, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en gemaklike sitplek.
Buite is daar 'n pragtige Victoriaanse stoep met 'n uitsig oor die tuin. Die kothuis is naby gewilde strande en Tafelberg se voetslaanroetes, asook stapafstand vanaf publieke vervoer en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Maria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 13 Pillans Road, Rosebank, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
- Gaste dink Lush Hideaway Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Pillans Road, Rosebank, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang