+20
Selfsorg in Maroeladal

Lux Stay at Ventura

4 gaste

2 slaapkamers

2 beddens

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 39 Cedar Avenue West, Ventura Estate, Johannesburg, 2191, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Lux Stay at Ventura bied selfsorgverblyf in 'n veilige landgoed in Johannesburg.

Die elegante woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, en hierdie gaste maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort en toilet. Alle linne, handdoeke en seep word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek, en 'n sitkamer met 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n TV. Gaste het toegang tot gratis WiFi gedurende hul verblyf.

Deur die skuifdeure kan gaste in die welige tuin ontspan. Daarbenewens het hulle toegang tot die landgoed se leefstylsentrum, wat 'n swembad en 'n gimnasium insluit. Veilige parkering word gedurende hul verblyf voorsien. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Cedar Square 1.5 km weg, Fourways Mall is 2.4 km weg, en Dainfern Gholflandgoed is 5.2 km weg.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien

Ligging

  • 39 Cedar Avenue West, Ventura Estate, Johannesburg, 2191, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek

39 Cedar Avenue West, Ventura Estate, Johannesburg, 2191, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00d2b177caf8790117e2fe4a38617c9d71e84e5960e34f4e56de07877f5aa3e3d1492310a29231d6d56f74477aa921d89357?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 39 Cedar Avenue West Ventura Estate 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.010325487215 27.989612321843

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang