Luxe Guesthouse
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 25 Geelhout Avenue, Centurion, 0157, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Luxe Guesthouse is in Centurion, Gauteng. Dit bied gehalteverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf, waar hulle kan herlaai en in die natuur ontspan.
Die gastehuis bied 3 pragtige kamers met lugversorging en elkeen het ook 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie.
Gaste deel 'n gemeenskaplike kombuis, sitkamer en eetarea.
Buite is daar 'n pragtige grasperk, 'n kinderspeelarea, en gedurende die somerdae wag 'n verfrissende swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
2/5
Umar Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 25 Geelhout Avenue, Centurion, 0157, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
25 Geelhout Avenue, Centurion, 0157, Gauteng
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang