Luxurious Family Coastal Home
8 gaste
4 slaapkamers
4 beddens
4 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 56 Trogon Close, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Luxurious Family Coastal Home bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gesinshuis op 'n veilige woudlandgoed in Sheffield Beach aan KwaZulu-Natal se Noordkus.
Die huis het oopplan-leefareas wat na 2 groot tuine lei en daar is ook 'n swembad, dek en 'n pizza-oond. Dis die ideale bestemming vir lieflike somersdae.
Al die slaapkamers maak op die dek wat om die huis strek oop en het lugversorging. Die en suite-hoofslaapkamer het 'n pragtige uitsig oor die woud en daar is 'n privaat buitestort onder die bome. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die ruim gastesuite is bo die motorhuis en bied 'n uitsig oor die voortuin met 'n lieflike uitsig oor die woud op die landgoed. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n waaier.
Die 2 ander slaapkamers is kleiner kamers. Een van die kamers het 2 enkelbeddens en die ander kamer kan 'n dubbelbed bevat as dit so vereis word. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die huis het 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser toegerus.
Daar is ook 'n gasbraai, pizza-oond, Weber, lugversorging, gratis WiFi en veilige parkeerplek. Die waskamer is beskikbaar as gaste die wasmasjien of die tuimeldroër wil gebruik.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 56 Trogon Close, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
56 Trogon Close, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang