Luxury Apartment with Balcony and Mountain Views
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Station House, Kloof Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R3 441 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Luxury Apartment is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Seepunt met asemrowende uitsigte oor die oseaan en die berge.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, elk met 'n koninggrootte-bed. Beide kamers het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n muurgemonteerde TV. Skuifdeure maak oop na 'n gemeubileerde balkon met 'n braaiplek, perfek om buite te ontspan.
Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike gimnasium en 'n dak-vermaaklikheidsarea met 'n swembad, braaigeriewe en eetruimtes. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die Seepunt-promenade 1.2 km weg, terwyl die Leeukop-staproete 4.1 km van die eiendom af is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Station House, Kloof Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Station House, Kloof Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang