2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Club Crescent, Salt Rock, Ilembe, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Luxury Beach Cottage is 'n moderne selfsorgkothuis wat net 2 minute van Salt Rock-strand af is. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n gerieflike wegbreekplekkie met sy eie ruimte en 'n uitstekende ligging ten opsigte van die strand.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n bad en stort, toilet en wasbak.
Lugversorging is regdeur die kothuis beskikbaar. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, dubbelinduksiestoofplaat, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die leefarea het 'n lessenaar, 'n L-vormige rusbank en 'n 50"-slim-TV. WiFi-toegang is beskikbaar. Daar is ook 'n kampkot.
Buite is daar 'n onderdakstoep met buitesitplek en 'n buitelug-eetstel. Daar is ook 'n braai en 'n vuurput. Parkeerplek onder 'n motorafdak is beskikbaar langs die kothuis.
Hier kan jy tuis voel en die stilte en ontspanne atmosfeer geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Barbara Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 31
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 6 Club Crescent, Salt Rock, Ilembe, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Luxury Beach Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Club Crescent, Salt Rock, Ilembe, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang