Luxury Condo-Loft Point Waterfront
6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Signal Road, Point Bay, Durban, 4069, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Luxury Condo-Loft Point Waterfront is 'n selfsorgwoonstel in Point Bay, Durban. Hierdie woonstel bied gaste 'n gemaklike en rustige toevlugsoord naby die strand, waterkant en nabygeleë winkels, wat dit ideaal maak vir gesinne, vriende of paartjies.
Die woonstel met lugversorging bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 'n solderarea en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed, met die eerste slaapkamer wat 'n en suite-badkamer met beide 'n bad en 'n stort het. Die boonste solder is ingerig met 2 enkelbeddens. Gaste kan gebruik maak van die tweede badkamer, wat toegerus is met 'n bad, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek en 'n groot eetkamertafel. Vir vermaak is 'n slim-TV met stromingsdienste en gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea maak oop na 'n privaat balkon met 'n buitebraai, waar gaste kan ontspan en die uitsigte kan geniet. Vir ekstra gemoedsrus bied die gebou 24-uur-sekuriteit en veilige onderdakparkering op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 5 Signal Road, Point Bay, Durban, 4069, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Signal Road, Point Bay, Durban, 4069, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang