+20
Selfsorg in Kaapse Wynlande

Luxury Cottage @ Ludicks Farm

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

2 badkamers

15% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 3 Nov 2025 tot 30 Nov 2026.
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Poortjieskloof Road, Ludicks Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Luxury Cottage @ Ludicks Farm is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat op Ludicks Farm geleë is, tussen Montagu en Barrydale op Roete 62, aan die voet van die Langeberge-bergreeks. Dié ligging bied stylvolle en gerieflike verblyf, wat dit 'n ideale basis maak vir gaste wat die nabygeleë dorpe en toeriste-aantreklikhede wil verken. Boonop dra die nabyheid van Poortjieskloofdam by tot sy aantrekkingskrag vir diegene wat die natuurlike skoonheid van die area wil geniet.

Dié luukse kothuis met 2 slaapkamers het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die slaapkamers is elkeen smaakvol gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele. Die aangrensende sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank, 2 stoele en 'n TV met Netflix. Komplimentêre WiFi is ingesluit.

Die glas-skuifdeure maak oop na die stoep met sitplek buite, braaigeriewe en 'n lieflike borrelbad. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
3.5
Waarde vir geld
2.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Poortjieskloof Road, Ludicks Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Luxury Cottage @ Ludicks Farm het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 580
15 % AF
R 5 580 R 4 743
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R5 580
15 % AF
R 5 580 R 4 743
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R5 580
15 % AF
R 5 580 R 4 743
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Poortjieskloof Road, Ludicks Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA266eaedfd5cef4930f162102e3a027cf1b59f3473ee8ea8191d5295c827612055960c243d628f42a339961bf7411939359a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 580 nouVanaf R4 743 per nag, vir 4 mense 2 5 1 4 Poortjieskloof Road Ludicks Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.888443154501 20.369524163315
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang