Luxury Glamping Tent | Jupiter
4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Karoo Droom Plaas, R323, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Luukse Glamping Tent | Jupiter is 'n ruim safari-styl tent geleë in Laingsburg, 'n gebied bekend vir sy treffende Karoo-landskap. Dit is 'n ideale toevlugsoord vir gaste wat 'n rustige en afgesonderde wegbreek soek.
Die tent het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir 4 gaste. Dit is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en 'n stapelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die tent sluit 'n sitarea in, en die kombuisie is toegerus met 'n mini-yskas-vrieskas, 'n tweeplaat-gasstoof en 'n ketel. Breekgoed en eetgerei word voorsien. Die tent werk op sonkrag; daarom is daar geen kragpunte nie, slegs 'n USB-laaipoort.
Gaste kan ontspan op die oordekte dek met uitsig oor 2 damme en die skilderagtige Klein-Swartberge, of in die privaat warm bad ontspan. Bykomende geriewe sluit in 'n braaiput en 'n Weber-braai.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Joanita Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Karoo Droom Plaas, R323, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Karoo Droom Plaas, R323, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang