Pick your preferred language

English

Afrikaans

+18
Selfsorg in Marlothpark

Luxury Guesthouse Co @ FlintstoneHouse

8 gaste

4 slaapkamers

7 beds

4 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 2790 Tarentaal Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Luxury Guesthouse Co @ FlintstoneHouse is 'n unieke, opgeknapte kliphuis wat 35 jaar oud is. Dit is in die rustige Marlothpark, op die drumpel van die Krugerwildtuin. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende.

Dié selfsorgeenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, en die ander 3 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Een van die badkamers het 'n stort-oor-bad, en die ander 3 badkamers het elk net 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n plonspoel en braaigeriewe. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die ligging bied 'n uitsonderlike geleentheid vir gaste om hulself te verdiep in die pragtige natuurskoon van die omgewing.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 54

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 2790 Tarentaal Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Luxury Guesthouse Co @ FlintstoneHouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Inrolstort
Ruim slaapkamer
Slaapkamer sonder trappe
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

2790 Tarentaal Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72ad9161135a0edfb8b72c3b97f58e5832c36ee9daab9ef4b2f133237784639ef911daba53e6d840c5008644831980d26b17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 2790 Tarentaal Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.338988614055 31.79246822209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang