12 gaste
6 slaapkamers
8 beds
5 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Off the R44, Mount Vernon Farm, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Luxury Mount Vernon Manor bied bekoorlike selfsorgverblyf in Klapmuts, 'n klein dorpie in die hartjie van die Kaapse Wynlande. Die huis is perfek vir die hele gesin of 'n groep vriende met 'n passie vir wyn wat op soek is na 'n rustige wegbreekplek.
Hierdie lieflike herehuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die pragtige slaapkamers het óf 'n koninggrootte-bed óf enkelbeddens. Daar is bad- en stortgeriewe in die huis beskikbaar. Daar is ook 'n tuinkothuis wat slaapplek aan 2 gaste bied en 'n dubbelbed, volledige badkamer, 'n kombuisie en 'n sitarea het. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 12 gaste. Daar is 'n gemaklike sitkamerstel, koffietafel, 'n TV en 'n kaggel in die sitarea. Dit lei na 'n beskutte stoep met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n stoep met asemrowende uitsigte op die berge in die verte, asook oor die dam en die lowerryke omgewing. Die stoep het 'n eetarea en gemaklike meubels. Die tuin is perfek vir 'n piekniek en gaste kan ook die swembad en braai-areas geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Off the R44, Mount Vernon Farm, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
- Gaste dink Luxury Mount Vernon Manor het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R44, Mount Vernon Farm, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang