Pick your preferred language

English

Afrikaans

Tentekamp in Augrabies

Luxury Tented Chalets

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Franco S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Best bosveld experience. Absolutely beautiful! Perfect location with the most perfect view. Took a scenic route through the farm and saw some sables! So secluded it feels like you are the only person for miles. Amazing place to start your honeymoon - would absolutely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Dit was die perfekte oornag verblyf. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Ons het baie lekker gebly en gebraai in die stilte. Dis 'n wonderlike oornag verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Pragtige verblyf in die mooie Kalahari, waar jy die stilte kan hoor! Absoluut fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quentin S
1 nag
5.0
Jun 2025

I was really happy with everything. Unbelievable, a really special place! The setting was magical!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Great luxury tents with everything you could ask for. Remote tents with everything laid out and even a small lake in front.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Stil, rustig, en die moeite werd. Baie lekker gebly. Stil en rustig in die oop lug tussen niks en nerens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizma V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Doen jouself die guns en boek hier. Daai rooi sand en 'n glasie wyn - amazing! Dit is ongelooflik! Ons is baie lief vir die natuur, en ek dink nie jy sal iewers beter kry as die nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikitta H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Lovely, highly recommended! Very nice and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

In die bos, hemels. Baie lekker. Stel voor dat besoekers ingelig word om insekdoder te bring vir vlieë en muskiete. Elektriese ketel asb.?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 242

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Augrabies Way, Augrabies, 8870, Noord-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3df2e5d1761fed63a9a25212127f176d6cc0d8f92bfd74931c71a7bc12a55007ef0ff3c26a2721421f41e1d12e935905eeac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 Augrabies Way Augrabies 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.62332 20.350675
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang